KERRIE & RYS GEMEENTE-UITREIK
Ons gemeente het op Sondagoggend 28 September 2014 uitgereik na minderbevoorregtes in ons omgewing.
Lidmate het maalvleis en rys geskenk en voorberei.
Na die oggenddiens was dit behoorlik ‘n miernes van bedrywighede in […]