Stories

Ons vier volgende Sondag Koninkryksfees!

Koninkryksfees 2014
 
UITNODIGING NA ONS KONINKRYKSFEES
09h00  31 Augustus 2014
Hierdie is jou amptelike uitnodiging na die Koninkryksfees – waar ons as gemeente – die liggaam van Christus saam kuier en feesvier – IN DIE NAAM VAN […]

Simboliek van die nuwe embleem

Die rooibruin sirkel versimboliseer 3 dinge:

Die gemeente rondom die kruis vergader oppad olv die Heilige Gees deur die wêreld elke dag. Ons loop soos Jesus en waar Hy ons lei deur Sy Woord en […]

Nagmaal op Tafelberg

Eintlik is dit eerder hemel op Tafelberg. Net voor die son sak eet ek die brood en drink die wyn en ‘n vrede daal neer. Dis surrealisties mooi. Die mense om my […]

Nagmaal op Leeukop

In Februarie hou ons gemeente verskeie gesinsuitstappies. Een hiervan is die groot vreugde om die magtige Leeukp langs Tafelberg uit te stap. Sowat 70 lidmate het met groot moet en spoed saam met […]

Nagmaal by die Italiaanse Kruis

Presies 69 jaar gelede op 2 Februarie 1945 het die Italiaanse kruisgevangenis die kruis bo-op die berge by die Paarl geplant. Dis op hierdie dag wat ons geselskap in die hitte van Februarie begin […]

Kerrie en rys uitreik September 2013

Einde September, op ‘n reënerige Sondag na kerk is die 1700 kerrie en rys etes op 6 verskillende plekke in ons dorp onder die armes van die behoeftiges gaan uitdeel. Oud en jonk […]

Kairos Kursus

Datums vir die 2014 kursus by Paarl Vallei Gemeente op die hoek van Botha en Hoofstraat. Kontak asb vir Petré Theart as jy graag wil inskryf vir die kursus 082 574 5438. Dit belowe om een van die kragtigste ervarings van jou lewe te wees!

Botswana uitreik 2013

Gedurende die Septembervakansie het ongeveer 60 belydenisklaskidz van ons gemeente vir ‘n week die Kalahari aangedurf. Om te eet van God se Woord, die lekkerste kos in die wêreld, te drink uit die fontein […]