Stories

UITNODIGING NA KONINKRYKSFEES 2017

Paarl-Vallei Gemeente vier Koninkryksfees

Sondag 27 Augustus 2017 om 09:00

 

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na ons Koninkryksfees op Sondag 27 Augustus waar ons as gemeente weer gaan feesvier!

Tydens die erediens gaan die boodskap oorgedra word deur […]

KONINKRYKSFEES 2016

Paasfees – 2016

Nagmaal op Leeukop – 2016

KERSSANGDIENS 22 November 2015

-

Kerrie & Rys Uitreik – 13 September 2015

MIDDELPOSNAWEEK: 29 – 31 MEI

 
MIDDELPOSNAWEEK: 29 – 31 MEI
Doel: om God se hande en voete te wees in ’n gemeenskap wat dit nie breed het nie; om ’n verskil in die gemeenskap te maak deur die skool te […]

Middelpos Kuier – 8-10 Mei 2015

BRIEFIE VAN CARIN – SKOOLHOOF BY MIDDELPOS
Wat ‘n ongelooflike naweek?!!

Met ons terugry gesels die kinders baie…. Die see was diiieeep en KOUD maar lekker…….. daai draairoomys ‘n meter hoog. Alles word groter, beter lekkerder, […]

Preek van Sondag – 3 Mei

Die 7 dinge wat jy kan doen om vas te byt in tye van swaar
 

1.  Hou vas aan jou lewensdoel

gewoonlik mense, ‘n saak of geloof

2.  Gebruik jou unieke sterk punte

skryf, handwerk, kreatiewe denke, gebed

3. […]