Die 7 dinge wat jy kan doen om vas te byt in tye van swaar

 

  • 1.  Hou vas aan jou lewensdoel

gewoonlik mense, ‘n saak of geloof

  • 2.  Gebruik jou unieke sterk punte

skryf, handwerk, kreatiewe denke, gebed

  • 3.  Behou perspektief

alles het ‘n begin en ‘n einde

  • 4.  Skep positiewe gevoelens

deur sang, goeie herinneringe, dink daaraan hoe jy sal voel as dit klaar is, dink waarvoor jy dankbaar kan wees

  • 5.  Breek af in kleiner deeltjies

oorleef net 1 dag op ‘n slag

  • 6.  Wees kreatief

Dink uit die boks om die beste planne te beraam

  • 7.  Ryk uit na ander

na God, ander mense vir hulp en gee self hulp