Storiebank

UITNODIGING NA KONINKRYKSFEES 2017

Paarl-Vallei Gemeente vier Koninkryksfees

Sondag 27 Augustus 2017 om 09:00

 

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na ons Koninkryksfees op Sondag 27 Augustus waar ons as gemeente weer gaan feesvier!

Tydens die erediens gaan die boodskap oorgedra word deur […]

KONINKRYKSFEES 2016

Paasfees – 2016

KERSSANGDIENS 22 November 2015

Kerrie & Rys Uitreik – 13 September 2015

MIDDELPOSNAWEEK: 29 – 31 MEI

 
MIDDELPOSNAWEEK: 29 – 31 MEI
Doel: om God se hande en voete te wees in ’n gemeenskap wat dit nie breed het nie; om ’n verskil in die gemeenskap te maak deur die skool te […]

Middelpos Kuier – 8-10 Mei 2015

BRIEFIE VAN CARIN – SKOOLHOOF BY MIDDELPOS
Wat ‘n ongelooflike naweek?!!

Met ons terugry gesels die kinders baie…. Die see was diiieeep en KOUD maar lekker…….. daai draairoomys ‘n meter hoog. Alles word groter, beter lekkerder, […]

Paasfees 2015

2de Tol UItstappie – Swem by Poele

Uitnodiging na ons Kersfeesvieringe – 16 November 2014

UITNODIGING NA ONS KERSFEESVIERINGE
16 November 2014  19h00 – 21h00

Laat die kind in die krip jóú vind!
Dis weer Kersfeestyd en dis altyd ‘n wonderlike ervaring om saam met jou gesin en die gemeente die bekende […]