Datums vir die 2014 kursus by Paarl Vallei Gemeente op die hoek van Botha en Hoofstraat
16 April
23 April
7 Mei
14 Mei
21 Mei
28 Mei
11 Junie
18 Junie
25 Junie

Kontak asb vir Petré Theart as jy graag wil inskryf vir die kursus 082 574 5438.
Dit belowe om een van die kragtigste ervarings van jou lewe te wees!